Oud-Nellie wys die modewêreld hoe

Oud-Nellie wys die modewêreld hoe

January 20, 2016
|

OUD-NELLIE MAAK OPSLAE IN MODE WêRELD

 

Maretha v Wyk

‘n Oud-Nellie, Maretha van Wyk wat so 3 jaar gelede hier aan NHS gematrikuleer het, het opslae in die modewêreld veroorsaak toe sy as haarstilis van die jaar vir 2015 aangewys is.

Maretha het reeds op skool haar stem dik gemaak en gewys waartoe sy in staat is, deurdat sy aangewys is as DUX van die koshuis, Huis Mare. Reeds daar het sy haar vernuftigheid getoon deur almal se hare vir sokkies en sosiale geleenthede te tooi!

Maretha – ons as NHS is ongelooflik trots op dit wat jy bereik het en hou jou met afwagting verder dop in die loopbaan wat jy volg!

Palmam qui meruit verat! Laat hom/haar wat dit verdien die palmtak dra!

Go girl!!!!